Deur ons prediking wil ons mense inspireer om nuwe besluite te neem om die soort lewe wat deur Jesus gemodelleer is te lewe. Preke is gratis beskikbaar op hierdie webtuiste.
Klik op die om aanlyn te luister. Regs-kliek op die en kies "Save Target As..." om die MP3 leêr af te laai.